“Jy kan nie van my afloop nie.
Jy is myne vir altyd en altyd en altyd.”
Ek kyk goed na die sterre,
terwyl ons op die soetgras en rooi aard lê.
Ek wonder, ek mymer,
“Kou my toekoms met hierdie man,
hierdie wonderlike man,
hierdie seun van Afrika,
soos daardie sterre wees?”
Ek ruik sy cologne en streel sy wang.
Sy soene smaak na groenappels,
en hy neem my hand.
Ek sluit my oë en sug.
Ai! Wat doen nou ek?
Dis ‘n gekke ding,
‘n baie dome ding,
maar ek kan net smelt
terwyl die vlame van sy hartsog
verteer heeltemal my liggaam en siel.
Sal ek vir hierdie ding na hemel of hel om te gaan?
God. Almagtige God. Allerhoogste God.
Hy het die eerste tyd soos die reën en die wind gekom.
Ek kon nie hom weerstaan nie
want hy het met sy magiek en sange afgerokkel,
en het nuwe wêrelds
in die woestyn van my lewe
met belofte, met mooiheid bloemgemaak.
Hy het nooit my vertrek nie,
maar altyd my vasgehou.
Ek weet nie wat die toekoms gaan aandra nie,
maar ek nader na hom,
ek rus in sy arme,
ek antwoord, ek fluister,
saggies, maar baie saggies,
sonder twyfel, sans twyfel,
“Ja, jy is my man,
my pragtige man, my fraaie man,
my sterke man.
Ek sien in jou God,
my God, onse God,
onse barmhartige God.
Vergeef my. Ek is joune.
Vir altyd en altyd en altyd.”
Copyright © 2011 Joshua Ligan.
No comments:
Post a Comment